Skip to content

Ek het ‘n wonderlike ondervinding met Dr. Barbara gehad en kan haar nie genoeg aanbeveel nie. Sy is nie net ‘n uitstekende dermatoloog nie, maar ook iemand wat werklik omgee vir haar pasiënte. Sy gaan beslis die ekstra myl – of dit nou is om ekstra navorsing te doen, ná ure te bel met resultate, of net om seker te maak dat jy alles verstaan en gemaklik is met jou behandeling. Sy en die res van haar span laat jou elke oomblik welkom en op jou gemak voel.
Ek kan haar met volle vertroue aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na ‘n toegewyde, deeglike en deernisvolle dermatoloog.
Ek sien uit daarna om saam met Dr. Barbara ‘n pad te stap.
Baie, baie dankie vir ‘n vyfster-ondervinding!

Back To Top